Home About Us Curriculum Branches Become an Instructor Instructor Training Book Shop Success Stories Articles Links Contact Us
 
       
    Kry Insig - lees ons artikels
 
Neem kennis dat artikels in 'n nuwe venster sal oopmaak.
 
Beeld: Ouers raak aan jul baba!
2010-12-13
Joernalis
institute@babygym.co.za
               
Riƫtte Grobler, 'n Beeld joernalis skryf oor die belangrikheid van aanraking vir emosionele ontwikkeling en gee ook 'n paar wenke hoe ouers met BabaGim hul band met hul babatjie kan versterk.
               
lees die volledige artikel
 
Die Burger: Baba beweeg en leer
2010-10-13
Joernalis
institute@babygym.co.za
               
Hierdie artikel was in Die Burger se Leefstyl bylaag gepubliseer en handel oor die belangrikheid van ruimte en beweging sodat ontwikkeling en leer kan plaasvind.
               
lees die volledige artikel
 
Wat is leer?
2010-06-10
Elrie Maree
elrie.maree@babygym.co.za
               
Arbeidsterapeut en Gevorderde BabaGim Instrukteur, Elrie Maree, verduidelik die leerproses en die verband tussen leer en BabaGim.
               
lees die volledige artikel
 
Beeld: Skep 'n slimkop-suigeling
2010-05-19
Melodie de Jager
melodie.dejager@babygym.co.za
               
Verskeie ontwikkelingskenners praat saam oor die belangrikheid van breinstimulasie.
               
lees die volledige artikel
 
Beeld: Gimoefeninge vir jou kleintjie
2009-11-05
NA
institute@babygym.co.za
               
Beeld joernalis kuier by BabaGim Instrukteur, Rianda Ludik, en vind bietjie meer uit oor BabaGim.
               
lees die volledige artikel
 
Is my baba hiperaktief?
2009-03-08
Dr Melodie de Jager
melodie.dejager@babygym.co.za
               
Hiper beteken baie en aktiwiteit beteken beweging. Hiperaktiwiteit beteken dus baie beweging.Wanneer jou baba baie wriemel en beweeg kom die onvermeidelike vraag dan by jou op: is my baba hiperaktief?
               
lees die volledige artikel
 
Die vroetel- en suigrefleks
2008-11-13
Elrie Maree
elrie.maree@babygym.co.za
               
'n Baba het by geboorte 'n volle repertoire van bewegings wat hom tydens die geboorteproses help.Primitiewe reflekse ontwikkel reeds tussen konsepsie en 7 maande van swangerskap en is noodsaaklik vir die ontwikkeling van gekoordineerde en willikeurige bewegings. Die vroetel- en suigrefleks is twee van die noodsaaklike primitiewe reflekse.
               
lees die volledige artikel
 
Spraak-taalterapie en oudiologie: hoe is BabaGim relevant in my beroep?
2007-05-07
Izienne van Jaarsveld
institute@babygym.co.za
               
Ek het deur BabaGim net weer besef hoe belangrik al die sintuie se optimale stimulasie tydens vroee kinderontwikkeling is. Hoe meer sintuie by 'n leerervaring betrek word, hoe beter!
               
lees die volledige artikel
 
BabaGim vir diere
2006-04-09
Mien Viljoen
heidi.claassens@babygym.co.za
               
Beesboere uit die Vrystaat pas BabaGim beginsels op 'n nuutgebore kalfie toe. Die kalfie begin dadelik drink en viermaande later ontwikkel die kalfie steeds natuurlik.
               
lees die volledige artikel
 
 
 
 
 

Kopiereg © 2012 - BabaGim® Instituut
Alle regte voorbehou

institute@babygym.co.za | 082 301 5860 | Privacy Policy