Home About Us Curriculum Branches Become an Instructor Instructor Training Book Shop Success Stories Articles Links Contact Us
 
       
    Word 'n Instrukteur
 

Is jy passievol oor babas en hul ontwikkeling?

Word 'n BabaGim-Instrukteur en verryk lewens met jou eie BabaGim-klasse

Voordele van 'n loopbaan as BabaGim-Instrukteur:

  1. Werk van die huis af
  2. Aanpasbare ure
  3. Gestruktureerde program
  4. Deeglik nagevors
  5. Lae risiko
  6. Hoë inkomstepotensiaal
  7. Sterk ondersteuningsnetwerk van die BabaGim Instituut

Voltooi die volgende 12 maklike stappe en word 'n BabaGim Instrukteur!

  1. Voltooi die aansoekvorm INDIEN jy 28 jaar oud en 'n mamma is OF 28 jaar oud en 'n gegradueerde is.
  2. Die aansoekvorm sal outomaties aan die gekose Gevorderde BabaGim Instrukteur gestuur word.
  3. Die Gevorderde Instrukteur sal jou kontak om te ontmoet! Albei partye gee hul goedkeuring!
  4. Jy betaal die kursusfooi ten bedrae van R10 000.00 en bevestig jou plek met bewys van betaling.
  5. Woon 1 BabaGim sessie, aangebied deur 'n BabaGim Instrukteur by.
  6. Neem aktief deel aan die praktiese opleiding oor 3 dae.

Doen:

  1. BabaGim met 3 babas.
  2. Navorsing en handig ‘n portefeulje van bewyse in.
  3. Maak ‘n opname van 2 van jou BabaGim klasse op DVD / VHS en lê dit voor vir evaluasie. Handig jou portefeulje binne 8 weke in.
  4. Geluk, jy is nou 'n gekwalifiseerde BabaGim Instrukteur met ‘n volledige handleiding, Instrukteurspakket en besigheidsmodel.
  5. Registreer babas by die Instituut en betaal R130.00 om ‘n babapakket vir elke BabaGim baba te ontvang.
  6. Voldoen jaarliks aan die vereistes van die BabaGimlisensie-ooreenkoms, gedragskode en Borrelpuntstelsel.

Verseker beter breinontwikkeling binne slegs 5 weke- sluit aan by BabaGim!

Neem nou aksie- word 'n BabaGim Instrukteur en maak 'n verskil

Besigtig beskikbare opleidatums en voltooi die aansoekvorm NOU

 
 

Kopiereg © 2012 - BabaGim® Instituut
Alle regte voorbehou

institute@babygym.co.za | 082 301 5860 | Privacy Policy