TuisWat is BabaGimTakkeWord 'n InstrukteurInstrukteur OpleidingVersorger-opleidingBoekwinkelPublikasiesKontak OnsVolg ons op Facebook
 
       
    BabaGim®
 

BabaGim: Laat elke oomblik met baba werklik tel. BabaGim is ‘n prettige, praktiese gids vir ouers en versorgers om daardie kosbare vroee leergeleenthede te ontgin deur brein- en liggaamsoefeninge. Die eerste twee lewensjare bied ruim geleentheid vir spel en beweging om die optimale ontwikkeling van baba se sintuie en spiere, gevoelens en denke, en taal- en sosiale vermoens te verseker.

Die Suid-Afrikaanse ontwikkelingskenner Dr Melodie de Jager volg dieselfde eenvoudige dog effektiewe beginsels onderliggend aan haar suksesvolle boeke vir volwassenes, Kopskuiwe en Dink Dinamies, vir die stimulering van babas se brein en liggaam. BabaGim is ‘n belegging in jou kind se toekoms.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels

R150.00 | posgeld ingesluit

Order your copy now