TuisWat is BabaGimTakkeWord 'n InstrukteurInstrukteur OpleidingVersorger-opleidingBoekwinkelPublikasiesKontak OnsVolg ons op Facebook
 
       
    Die glinster in my grysheid
 

Na persoonlike inskakeling by Mind Moves programme is ek oortuig van die belangrikheid
daarvan dat ouerwordende persone by hierdie programme behoort in te skakel.
Die fisies-motoriese, emosionele en verstandelike funksies wat met ouer word afneem, kan
weer met hierdie programme gestimuleer en aktiveer word tot soepeler bewegings en beter
funksionering.

In ‘n betreklik kort tydjie het ek positiewe resultate in o.a. die volgende funksies verkry:
- Beter kleinspierbeheer van my hande en voete (na breinoperasie)
- Verligting van angstigheid
- Verligting van droeƫ mond sindroom
- Gehoor stimulering
- ‘n “Self-hug” goedvoel oefening wat my soveel bevrediging gee, dat ek dit spontaan ‘n paar
keer deur die dag beoefen.
Die oefenprogram is baie ontspanne maar spesifiek gerig.
Leiding van my kundige, toegewyde en empatiese ondersteunende Mind Moves Instrukteur was puik en onontbeerlik vir my vordering en positiewe ingesteldheid.

Dalena Fourie

Beskikbaar in Afrikaans en Engels

R150.00 | posgeld ingesluit

Order your copy now