Die nuutste pennevrug van Dr De Jager is ‘n moet lees vir ouers en kundiges op die gebied van swangerskap, babas en kinders. Nie net antwoord dit die algemene vrae rondom ontwikkeling nie, maar beklemtoon dit die belangrikheid van wat ons doen en hoe ons dit doen reeds vanaf swangerskap om te verseker dat ons kinders optimaal ontwikkel en groei. As mamma was ek bevoorreg om die BabaGim program met my kleinding te doen en ons pluk reeds daagliks die vrugte!
Marike Barry
Biokinetikus
Beskikbaar in Afrikaans en Engels
R240.00 | posgeld ingesluit

|