| Van moedelose-mammas tot sonskyn-mammas |
|
|
|
|
 |
2011-08-30 Marinda Botha marinda.botha@babygym.co.za |
| |
|
|
|
|
| Met BabaGim kry ons baie keer mammas wat alreeds baie weet, mammas wat baie wil weet en soms ook mammas wat nie weet watter kant toe met hul babas se probleme nie. Dit is gewoonlik dié moedelose mammas wat baie keer verras word met die dinge waartoe hul baba in staat is. |
| |
|
|
|
|
| lees die volledige storie |
|
|
|
|
| |
|
|
|
|
| BabaGim help mamma om baba met selfvertroue te hanteer |
|
|
|
|
 |
2011-03-30 Hanri van Niekerk hanri.vanniekerk@babygym.co.za |
| |
|
|
|
|
| Bongi was 6 weke oud toe sy en haar mamma begin het met BabaGim. Wat my dadelik opgeval het was dat haar mamma “skrikkerig” was vir haar. Sy het byna nie aan haar geraak nie en was baie senuweeagtig as Bongi begin huil het. |
| |
|
|
|
|
| lees die volledige storie |
|
|
|
|
| |
|
|
|
|
| Elke BabaGim baba is werklik 'n sukssestorie |
|
|
|
|
 |
2011-03-29 Hanri van Niekerk hanri.vanniekerk@babygym.co.za |
| |
|
|
|
|
| Met die teoretiese gedeelte van die BabaGim-opleiding het die Gevorderde Instrukteur, wat my opgelei het, aan ons genoem dat elke baba wat BabaGim doen ‘n suksesstorie sal wees. Ek moet bieg- ek was ‘n bietjie skepties gewees! Die waarheid is dat ek nou moet saam stem. Elkeen van die babas waarmee ek tydens my praktiese gedeelte van die opleiding gewerk het , getuig hiervan! |
| |
|
|
|
|
| lees die volledige storie |
|
|
|
|
| |
|
|
|
|
| BabaGim bou hartspadjie tussen pa en seun |
|
|
|
|
 |
2010-12-09 Carien Vos carien.vos@babygym.co.za |
| |
|
|
|
|
| Nuut gekwalifiseerde BabaGim Instrukteur, Carien Vos, vertel van Baba Dian en Pappa Jaco se ervaring met BabaGim en hoe hul verhouding daarby baat gevind het na die onverwagse dood van Dian se mamma. |
| |
|
|
|
|
| lees die volledige storie |
|
|
|
|
| |
|
|
|
|
| Borsvoeding is beste! |
|
|
|
|
 |
2010-10-18 Magda Botma magda.botma@babygym.co.za |
| |
|
|
|
|
| Cerica du Toit vertel van haar stryd met borsvoeding en hoe BabaGim Instrukteur Magda Botma (Mosselbaai) met eenvoudige BabaGim stimulasie tegnieke gehelp het om borsvoeding 'n hoogtepunt van die dag te maak! |
| |
|
|
|
|
| lees die volledige storie |
|
|
|
|
| |
|
|
|
|
| Ons prematuur babatjie met Ichtyoisis |
|
|
|
|
 |
2009-08-20 Marne Burger hannelie.kotze@babygyminstitute.com |
| |
|
|
|
|
| Baba Enya verbeter opmerkbaar nie net fisies nie maar sielkundig ook. Met n tweede opvolg besoek aan die pediater skakel hy dadelik outisme uit. |
| |
|
|
|
|
| lees die volledige storie |
|
|
|
|
| |
|
|
|
|
| BabaGim help met kruip |
|
|
|
|
 |
2009-07-28 JH Albrecht marita.kruger@babygym.co.za |
| |
|
|
|
|
| Mamma en pappa wil beter resultate he al is die dokters tevrede. BabaGim help om die verlangde resultate te behaal. |
| |
|
|
|
|
| lees die volledige storie |
|
|
|
|
| |
|
|
|
|
| Volksblad: Dokter weer in tuig dansy 'wonderwerke' |
|
|
|
|
 |
2009-06-11 NA sonja.steenkamp@babygym.co.za |
| |
|
|
|
|
| 'n Mediese dokter in Kimberley herstel merkwaardig na 'n ernstige motorfietsongeluk. Sy toegewyde vrou, Sonja, het pas na die ongeluk die BabaGimoefeninge op hom begin toepas en slegs maande na die ongeluk keer hy terug na die werkplek. |
| |
|
|
|
|
| lees die volledige storie |
|
|
|
|
| |
|
|
|
|
| Is BabaGim slegs vir babas met probleme? |
|
|
|
|
 |
2009-03-25 Charlotte Gouws charlotte.gouws@babygym.co.za |
| |
|
|
|
|
| BabaGim is nie net vir siek of gestremde babas nie, maar noodsaaklik vir elke baba se optimale ontwikkeling. |
| |
|
|
|
|
| lees die volledige storie |
|
|
|
|
| |
|
|
|
|
| BabaGim en gemeenskapsdiens |
|
|
|
|
 |
2008-07-15 NA institute@babygym.co.za |
| |
|
|
|
|
| BabaGim Instrukteur Lizette Labuschagne spandeer graag haar vryetyd by Maria Klopper kinderhuis waar sy die vrywilligers van BabaGim leer. |
| |
|
|
|
|
| lees die volledige storie |
|
|
|
|
| |
|
|
|
|