WELKOM

aan ons Afrikaanse ouers en vriende

Dr Melodie de Jager, die stigter van BabaGim®, is trots Afrikaans en so ook die meerderheid van ons Instrukteurs-span. Ter wille van toegangklikheid is al ons amptelike kommunikasie in Engels, maar u is welkom om ons verhoudingsbestuurder te kontak, sou u verkies om u navraag in Afrikaans te rig: Lelani Brand-Labuschagne 082 301 5860 / institute@babygym.co.za


BabaGim klassies word landswyd in Afrikaans en Engels aangebied en ons leesstof is ook in beide tale beskikbaar.