Lianne Prins, Northcliff


Die Speel-Speel Slim werkswinkels het ‘n heel nuwe dimensie van ‘speel’ vir my geopenbaar en die praktiese toepassing daarvan duidelik gemaak. Ek besef nou ‘n kleintjie kan gelyk speel én leer tydens daaglikse interaksie met mamma en pappa... en dit is vir my wonderlik! Ek het die klein groepie geniet, dit was lekker om al die mammas se 'stories' en vrae te hoor en ook die oplossings wat spel bied, te bespreek. Die inhoud van die werkswinkels was baie, maar die voorbeelde en praktiese toepassing daarvan maak dit baie leersaam. Vir iemand wat nog nie BabaGim gedoen het nie en self nou eers swanger is, kon ek die inhoud baie goed volg- so die werkswinkels is regtig gepas vir ALMAL wat belangstel. Die inligting help ook met kleuterskool kies... dit wys net mooi hoé lekker prakties die sessies is! Die venue was lieflik en die fasiliteerder was uitstekend, ek het veral die navorsing en die gevallestudies wat Cozette met die groep gedeel het BAIE geniet! Ek beveel Speel-Speel Slim werkswinkels vir alle opvoeders, vriende en familie aan!  

Workshop highlights, Linden


  • “Movement is crucial. It is the ‘beginning and end’ of learning”
  • “One on one time with your child is imperative for their development”
  • “Stimulating your baby is important, but so too is helping them to calm down for restful periods”
  • “How crucial physical development is from conception to 14 months; and the importance of rolling and crawling!”
  • "A child is a work in progress, they need your guidance to unlock their full potential”

Nichole Fuls, Speech and Language Therapist, Linden


"This workshop creates lateral thinking enabling us to view the child holistically - to understand their individual needs, and apply and encourage the natural development of the child. The Play Learn Grow book is well written and is an easy-to-follow guide. Just love the visual design!"

Monique Prior, Occupational Therapist, Linden


"A very welcoming environment with a fabulous presenter who engages well with the group and the content. The content was thought provoking, detailed and unbelievably useful! Thank you for an informative workshop, I have grown as a therapist. Play Learn Grow book- Excellent presentation and layout of information, filled with valuable and practical theory and skills."

Nadine Watson, Speech and Language Therapist, Linden


"Great management, well organised workshop. Our presenter, Cozette, was very knowledgeable! The Play Learn Grow book is informative and clear, AMAZING!"

Jade Morris, Educator, Linden


"I enjoyed learning how the baby milestones impact school readiness"

Wiandra Nel, Educator, Linden


"Highlights – the importance of learning from birth. The Play Learn Grow book is amazing and helpful!"

Delena Strydom, Panorama Borsvoed Kliniek


"Werkswinkel 1 was baie interessant en ek het ontsettend baie daaruit geleer, maar Werkswinkel 2 (mylpale) was absoluut “mind blowing”. ‘n Mens hoor gedurig van skoolgereedheid en dan wonder ‘n mens wat hulle eintlik bedoel want as die kind die regte ouderdom behaal het, behoort die kind mos reg te wees vir skool. Reg...? Verkeerd! Ek het altyd van al die baba mylpale geweet, maar nooit eintlik besef hoe belangrik dit is vir die res van ‘n kind se lewe nie. So, ek wil baie dankie sê vir Liezl Blom wat hierdie inligting op so ‘n wonderlike manier aan ons oorgedra het. Dit was iets besonders!"

Annalie Bonthuys, Kaap


"Liezl, baie dankie vir die spontane, gemaklike manier waarop jy die Speel-Speel Slim werkswinkel aangebied het. Ek dink die kursus is goud werd vir elke mamma, pappa, versorger en selfs oumas en oupas. ALMAL wat insette het in babas se daaglikse sorg. Dit is goed om terug na die basiese gevat te word en dan te weet dat ons op ‘n natuurlike wyse ‘n baba kan help om mylpale te bereik. Dankie BabaGim dat jul mense bewus maak van babas se behoeftes en groei in die baie belangrike eerste jare van lewe."    

SR. Amanda Lindeque, Kaap


"Ek wil vir jou baie dankie sê vir die baie praktiese en regtig borrelende passie waarmee jy die werkswinkel aangebied het. Dit was vir my regtig ‘n insiggewende sessie en so mooi saam-gevat, die inligting is regtig ook met die aanbieding en die boek so mooi uiteengesit dat als logies sin maak en bymekaar inskakel. Dankie ook dat jy die vrae wat ons gestel het kon antwoord op grond van jou ondervinding en praktiese ervaring - dat mens regtig die inpak van die mylpaal ontwikkeling kan insien en verstaan. Die werkswinkel was vir my regtig baie interessant. Ek sal beslis die werkswinkel aanbeveel!"