Instructor Details
Name
Diamari Schoeman
BabyGym Profile
Introduction
My betrokkenheid by Mind Moves vanaf 2011 het my aangewakker om meer in diepte ondervinding op te doen in BabaGim, wat ek vreeslik geniet het omrede ekself ook swanger was op daardie stadium. Ek geniet mamma wees ongelooflik baie en besef elke dag van voor af hoe besonders en uniek God ons elkeen gemaak het. Vertrou my om jou as mamma die nodige leiding en advies te bied sodat jy en jou kosbare baba optimaal kan groei en ontwikkel om mylpale in volgorde te bereik...sulke bondeltjies vreugde kan gekoester en gelief word deur maklike spel toe te pas elke dag.
Qualified to Instruct
BabyGym 2, BabyGym 3, Special Needs, Community Service, Friends of BabyGym Training
Contact Info
Email
diamari.schoeman@babygym.co.za
Cellphone
082 8077 688
Province
Free State
Venue
24 Hippocrene Straat
Helicon Hoogte
Bloemfontein
9302