Instructor Details
BabyGym Profile
Introduction
"Wat 'n voorreg om my passie en liefde vir babas, kinders en mense deur BabaGim te kan uitleef. As 'n mamma van 'n 2 jarige (en binnekort 'n pasgeborene!) weet ek dat 'n mamma-hart net die beste vir haar kinders wil hê. Kom geniet 5 weke van kameraadskap en pret saam met jou baba, my en ander mammas. Belê in jou kind se toekoms en sluit aan by die BabaGim-familie. Ek sien uit daarna om julle te ontmoet!"
Qualified to Instruct
BabyGym 1, BabyGym 2, BabyGym 3, Special Needs, Community Service, Friends of BabyGym Training
Contact Info
Email
anneri.naude@babygym.co.za
Cellphone
082 731 4764
Province
Western Cape
Venue
Stellenbosch
Paarl
Venue