Instructor Details
Name
Corné Kotze
BabyGym Profile
Introduction
"Dit bly vir my ‘n ongelooflike voorreg om saam met ouers met hul kosbaarste besitting te werk. Ontwikkeling van babas en kinders is vir my ‘n passie en ek was nog altyd daarop ingestel om ouers te bemagtig om hul kind tot volle potensiaal te lei en te ontwikkel. BabaGim is waar die eerste reeks planne begin wat ‘n spesiale wegspringplek bied vir elke baba. Kontak my gerus sodat ons die reis kan begin. Ek is opgewonde om jou te ontmoet."
Qualified to Instruct
BabyGym 2, BabyGym 3, Special Needs, Community Service, Friends of BabyGym Training
Class presented on:
Tuesday
Contact Info
Email
corne.kotze@babygym.co.za
Cellphone
082 971 3448
Province
North West
Venue
Hertzenberg 12
Wilkoppies
Klerksdorp
Venue