Instructor Details
Name
Nita Coetzee
BabyGym Profile
Introduction
"‘n Droom word waar! My passie is om dmv BabaGim ouers te help, om met selfvertroue, hul wonderwerkies die beste ontwikkeling en stimulasie te bied. Met 3 besige seuns, asook nuut in Windhoek, is ek bevoorreg om ‘n BabaGim Instrukteur te wees. Ek en my eie kinders het 10 jaar terug 'n pad saam BabaGim begin stap en ons pluk nou nog elke dag die vrugte!"
Qualified to Instruct
BabyGym 1, BabyGym 2, BabyGym 3, Special Needs, Community Service, Friends of BabyGym Training
Classes presented on:
Mondays, Tuesdays, Thursdays, Fridays
Classes presented online
Nationally
Contact Info
Mobile number
081 808 5944
Email
nita.coetzee@babygym.co.za
Venue
25 Akwamaryn
Erospark
Windhoek
Province
Namibia
Venue 2
Online