Instructor Details
Name
Camilla Roux
BabyGym Profile
Introduction
"Ek is ñ mamma van 2 en het self BabaGim gedoen met beide my kinders. Ek kon elke week die ontwikkeling in my klein lyfies sien. So toe ek die geleentheid kry om deel te wees van die fenomenale program het ek dit met beide arms aangegryp. Ek het 'n ongelooflike passie vir die ontwikkeling van babas en met my agtergrond waar ek vir meer as 12 jaar met babas gewerk het, glo ek dat ek 'n aanwins sal wees. Ek is ongelooflik opgewonde oor die nuwe hoofstuk in my lewe."
Qualified to Instruct
BabyGym 2, BabyGym 3, Special Needs, Community Service, Friends of BabyGym Training
Class presented on:
Wednesday
Contact Info
Email
camilla.roux@babygym.co.za
Cellphone
084 582 2219
Province
Gauteng
Venue
Roosmaryn Clinic,
47 Schumann Street,
Vanderbijlpark,
1911