Instructor Details
BabyGym Profile
Introduction
"Swangerskap, babas en hulle ontwikkeling is my passie. Ek is self ‘n ma van twee lieflike tiener-dogters, maar ek sal nooit die gevoel van oorweldiging vergeet na hulle geboorte nie. As BabaGim Instrukteer vind ek die grootste vreugde daarin om ouers te bemagtig met die “gereedskap” wat hulle nodig het om hulle babas te help ontspan, te stimuleer en te sien ontwikkel op 'n fisiese, emosionele, sosiale en kognitiewe vlak."
Qualified to Instruct
BabyGym 2, BabyGym 3, Special Needs, Community Service, Friends of BabyGym Training
Class presented on:
Tuesday, Thursday
Contact Info
Email
celeste.muller@babygym.co.za
Cellphone
082 456 7630
Province
Free State
Venue
Baartman Street 52,
Jordania,
Bethlehem,
9701