Werner and Jeneke Marx, Germiston
June 30, 2017
Parent Feedback
June 30, 2017

Cathy Coetzee, Bothaville

Ek wil net graag dankie sê vir hierdie wonderlike program en ook aan ons Instrukteur wat die klasse puik aangebied het! Sy was so liefdevol en het ons ongelooflik baie gehelp. Ek het oor die 5 weke so groot verandering in my seun gesien en nou 2 weke later rol hy om van sy rug na sy maag en sit met min ondersteuning! Vandag is my 5 weke prematuur-babatjie al 5 maande oud en bereik al sy mylpale sonder enige probleme. So trots en so dankbaar vir die program! Baie dankie vir BabaGim, ek beveel jul vir almal aan!