Anel, Durbanville Hills
June 30, 2017
Monica Smith, Kempton Park
June 30, 2017

Veruschka Roodt, Brakpan

Die babamassering wat ek by BabaGim geleer het was van groot waarde vir my. Tydens die tweede week van BabaGim was my baba rustig genoeg dat ek die volle massering kon voltooi met hom, waar hy voorheen vir net n gedeelte van die massering sou stil lê. Die massering is ideaal om hom te kalmeer voor slapenstyd en help ook defnitief om winde te verlig. Dit was juis tydens BabaGim dat my baba begin kruip het en ek is van mening dat die massering bygedra het tot sy ligaamsbewuswording wat hom gedryf het om te begin kruip.