Farusha Mias, Kyalami
October 2, 2017

Chrisna Matthee, Eversdal

Die BabaGim klassies was so interessant en leersaam! My dogtertjie het so baie ontwikkel in die 5 weke by BabaGim. Sy het begin deurslaap in die aande en begin rol. Dit is so ‘n fantastiese ervaring vir ‘n ouer as jou kind haar mylpale bereik, ongeag hoe klein. Madeleine is ‘n uitstekende BabaGim Instrukteur en sy geniet wat sy doen. Sy kon haar eie ervaring met haar kinders gebruik en dit op die BabaGim inhoud prakties toepas. Dankie BabaGim!