Annalize Smit, Belville
September 29, 2017
Elzane Olivier, Nelspruit
September 29, 2017

Jolinda Marais, Tzaneen

My mamma-hart loop oor van trots. Leah se nekkie het ongelooflik ontwikkel met slegs 1 week se BabaGim oefeninge. BabaGim is ‘n moet vir alle babas. Ek en Leah geniet dit so en ons as ouers sien duidelike resulate. Dankie Charlene dat jy ons so motiveer en inspireer om ons babas optimaal te laat ontwikkel.