Elaine, Wes-Kaap
July 3, 2017

Lizelle Booysen, Polokwane

Ek het BabaGim vreeslik geniet en as mamma baie geleer ek kon alles op ‘n maklike en effektiewe wyse by die huis toepas. Babagim en ons BabaGim Instrukteur het my ongelooflik baie geleer. Ek voel as mamma het ek vir my kind die beste grondslag kon bied. Baie dankie vir ‘n wonderlike effektiewe program en goed opgeleide intrukteurs. Dankie aan ons Instrukteur ook vir haar toewyding tot ons kinders se ontwikkeling.