Marlize Sturlic, Eversdal
September 29, 2017
Rezwana Gardee, Lenasia
September 29, 2017

Mari Kenney, Tzaneen

Ek dink elke nuwe ouer moet BabaGim 1 klassies bywoon voor die nuwe babatjie kom. Dit het my en my man
ongelooflik goed gedoen en rustig gemaak. Charlene was ook uitstekend en ons sien uit na ons BabaGim 2 klassies saam met ons nuwe babatjie.