Lucille Gomes, Durbanville Hills
September 29, 2017
Mari Kenney, Tzaneen
September 29, 2017

Marlize Sturlic, Eversdal

Ek wil net weer baie dankie sê Madeleine, ons gaan ons tydjie by jou en BabaGim baie mis. Dit was ‘n voorreg en ‘n groot seën om die klassies by te woon. My babadogtertjie, Emily, het so baie ontwikkel in die kort tydjie by BabaGim. Die manier waarop jy uit persoonlike ervarings voorbeelde gedeel het en ook hoe jy almal elke week so welkom laat voel het is opreg waardeer. My vriendin begin môre met BabaGim klassies en na ek haar alles vertel het- kan hulle ook nie meer wag nie. Geniet die nuwe groepie mammas en babas!