Odilile Ayodele, Sandton
June 30, 2017
Natanja Du Toit, Tzaneen
June 30, 2017

Ilse Van Nieuwenhuizen, Garsfontein

Baie oulik! Ek sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel. Ons Instrukteur is puik. Baie dankie vir hierdie oulike program. Inge is my tweede kind en ek het nogsteeds SO baie geleer van ontwikkeling en die regte stimulasie. Inge se oppasser het ook baie baat gevind by die kursus, en ek kan sien sy verstaan die stimulasie wat ons maandeliks vir Inge uitwerk, en pas dit toe soos sy in die klas geleer het. Sy het veral die bal oefeninge en massering baie interessant gevind.