Ilse Van Nieuwenhuizen, Garsfontein
June 30, 2017
Rianda Joubert, Potchefstroom
June 30, 2017

Natanja Du Toit, Tzaneen

Dit was n heerlike ervaring. Die geleentheid om ander mammas te ontmoet en selfs vriende te raak is fantasties. Ek is n nuwe mamma en hierdie inligting is van onskatbare waarde! Baie dankie dat julle die geleentheid skep vir ons om te leer.