Natanja Du Toit, Tzaneen
June 30, 2017
Lyzette Luppnow, Durbanville
June 30, 2017

Rianda Joubert, Potchefstroom

Ons het met BabaGim begin toe Marilet sewe weke oud was. Toe ek haar op vier maande vir die eerste keer skooltjie toe vat het die dame wat in beheer is van die baba klassie gesê dat sy, in die agt jaar wat sy babas oppas, nog nooit ‘n vier maande oue baba gesien het, wat so sterk is soos Marilet nie. Ek glo en weet dat dit te danke is aan BabaGim. So, ek wil dankie sê vir BabaGim en ons BabaGim Instrukteur wat my gehelp het om ‘n ferm grondslag te lê vir Marilet se ontwikkeling. Ek sal BabaGim beslis vir familie en vriende aanbeveel!