Mommy Annika, Harrismith
June 30, 2017
Mamma en Baba Sjenezke
June 30, 2017

Chantelle Smit-Kotze, Durbanville

Hi BabaGim, ek stuur graag die video sodat jul kan sien hoe mooi en vinnig Aiden geleer kruip het na die BabaGim kruipklassie in Maart. Soos jul weet, het hy al so bietjie tekens begin toon van kruip voor die klassie, maar dit was vir my asof hy nog nie lekker verstaan het hoe alles werk nie. Gedurende die klassie het ons regtig baie oulike oefeninge geleer om hoe hulle te help sodat hulle die regte konneksies kan maak. Hy het dieselfde middag nog begin kruip! Dis asof n skakelaartjie in sy breintjie aangeskakel is en ta-da hy kruip. Dit gaan nou al vreeslik goed met die kruipery en mens moet omtrent agter hom aanhardloop om by te bly