Chantelle Smit-Kotze, Durbanville
June 30, 2017
Ren en Arthur, Port Elizabeth
June 30, 2017

Mamma en Baba Sjenezke

Sjenezke was 4 wekies prematuur en het reeds met BabaGim begin net 3 wekies na haar geboorte. Alhoewel sy baie kleiner was as die res van die babas in die klas het mamma baie toegewyd die oefeninge versigtig en gereeld herhaal. Reeds teen week 3 was daar al sterker nekspiertjies en na afloop van die 5 weke kon Sjenezke haar koppie al amper net so goed beheer soos n voltermyn baba. Hierdie was net weereens n bewys dat BabaGim regtig werk!