Mamma en Baba Sjenezke
June 30, 2017
Rianca, Johan n Elri de Klerk
June 30, 2017

Ren en Arthur, Port Elizabeth

Ek dink my wang spiere was seer geglimlag na Woensdag se klas. Ek het dit vreeslik geniet om te kyk hoe lekker Arthur speel. Hy was SO in sy noppies! Baie baie dankie daarvoor! Ek het intussen ook ‘n mandjie met wiele gekry en ons ry elke aand die huis plat 🙂 sy Pa kry ook die skoppelmaai mooi reg. Arthur is sommer eweskielik baie flinks en flugtig in sy omrol, dis so lekker om te sien. Ons sien uit om nog baie meer te leer!