Nicolene Steyn, Heidelberg
July 3, 2017
Lizelle Booysen, Polokwane
July 4, 2017

Elaine, Wes-Kaap

Hi Melodie, ek is ‘n oud-onderwyseres en Mamma, luister gereeld na Groeipyne op RSG en wil net sê dankie vir die LIEFDE wat uit jou stem straal, dit is so verrykend, meer as die kosbare inligting wat jy deel. Die inligting kom van “buite” maar die liefde in jou stem is so “eg”.